PTSV

Almal word geraak deur trauma op ‘n stadium in hul lewens. Hoë risiko groepe sluit in, maar is nie beperk tot, lede van die SAPD, verkeersdepartement, Nasionale Weermag, vervoer- en mynbou- en alle masjinerie verwante bedrywe is dikwels die slagoffer van traumatiese insidente en ongelukke.

Siekte, dood, gesinsmishandeling, seksuele mishandeling, kinderjare en mishandeling in die verhouding het ‘n vernietigende uitwerking op die individu en persoonlike ontwikkeling en kan in psigoterapie behandel word.

Gustaf is sensitief vir pasiënte wat ly aan PTSV. Die tipe trauma sal bepaal of hy ‘n kort termyn kognitiewe ingryping of ‘n meer langtermyn persoonlike benadering sal volg.