[one_half]
Ek aanvaar die volgende betalingsmetodes:[/one_half][one_half_last]
[/one_half_last]
[full_width]Neem Kennis
Vul asseblief die onderstaande vorm so volledig as moontlik in. Daar is verskeie maniere om te betaal. Kies die een waarmee jy gemaklik is en doen die nodige.[/full_width]
[one_half]Veiligheid van Inligting
Die vorm op hierdie webblad is beveilig met ‘n aanvaarde, standaard meganisme om inligting wat oor die internet gestuur word vertroulik te hou. Kliek op die prentjie onder om uit te vind of hierdie blad se veiligheid geldig is. Ek het ‘n Let’s Encrypt sertifikaat geinstalleer op die webblad.[/one_half]
[one_half_last]
[/one_half_last]
[one_half]Ek maak gebruik van die PayFast betalingsdiens. Wanneer jy die besonderhede ingevul het en voortgaan, sal jy na die PayFast webblad geneem word en die transaksie daar afhandel. Dit werk soos enige betaling wat jy op die internet gedoen het.[/one_half][one_half_last][/one_half_last]
[full_width]Maak seker dat jy ten alle tye een van twee adresse sien in die adresbalkie bo-aan. Die een is https://www.psydev.co.za OF https://www.payfast.co.za.[/full_width]
BETALINGSVORM
[four_fifth]
"*" indicates required fields